Profesie 86

WEG VAN MY, JOU ONGEHOORSAME SOGENAAMDE BRUID!

Gegee aan Apostel Elisabeth (Elisheva) Elijah
5/12/06

'n Verduideliking is nodig oor hoe hierdie profesie voortgekom het. Dit sluit private dinge in ons lewe in wat ons eintlik nie wil deel nie, maar ons het geen ander keuse nie. Jammer dat dit so lank is. Dit sal ook bygevoeg word in die boek wat binnekort vrygestel sal word.

Hierdie woord het voortgekom terwyl baie van die Bruid saam met ons was in gebed by die hotel, Annecy, in Frankryk, na 'n teleurstellende dag van 'n huis soek om 'n toevlugsoord te skep in Frankryk. Na 'n paar dae se kyk op die internet en verskeie telefoon oproepe deur Prinses Dineo, was ons uiteindelik gelei deur YAHUVEH om te kyk na twee huise wat omtrent so 80 myl was van waar ons is.

Die huise het goed gelyk op die internet en het gelyk of dit ons behoefte sou pas. Ons het toe 'n afspraak gemaak om na albei huise te gaan kyk. Na 'n pragtige rit met baie loof en sang vir YAHUVEH en YAHUSHUA, was ons vol moed om 'n huis daardie dag te kry. Ons het by die eienares se eie persoonlike huis aangekom en sy het ons ingenooi om middagete daar te eet by haar huis in Frankryk. Ons het 'n wonderlike middagete gehad, wat voorberei was deur haar en haar dogters.

Ons het na die eerste huis gegaan en was baie teleurgesteld met sy ouderdom en kondisie. Dit was dieselfde met die tweede huis ook. Sy het toe 'n derde huis gehad, wat sy bestuur het vir 'n privaat besigheid, waarna ons kon kyk. Ons het toe na die derde huis gegaan en dit was pragtig. Ons het almal baie goed gevoel oor die geleentheid, totdat sy ons vertel het wat die huur per maand sou wees! Sit julle almal plat? Dit was 11,000 Euros per maand, wat omtrent $8,000 is per maand.

Wel, dit was heeltemal uit ons prys klas, so ons het geen keuse gehad om terug te gaan na waar ons toe net vandaan gekom het nie. Ek kon voel dat almal baie ongelukkig was, selfs ek ook. Ek het gedink ons het net 'n hele dag gemors waar ons al in die rondte in sirkels gegaan het en ek het baie vra gehad wat ek na gebed moes neem.

Dit is waaroor ons gebid het, toe die profetiese woord na vore gekom het. Terwyl die vrouens almal in tale gebid het en ek geluister het, kon ek die heeltyd hoor dat ons gehinder was. Ek was vertel dat daar twee vroue is, Cathy en Hirut in Alaska, wat geroep was om die Bruid van YAHUSHUA te weesÖmaar a.g.v. hulle ongehoorsaamheid, was ons verhinderd om te doen waarvoor ons geroep was in Europa, om 'n veilige toevlugsoord te skep.

Albei die vroue moes saam met ons wees in Europa, albei het gesÍ dat hulle saam met ons sou gaan, waarookal ons gaan. Dit was YAHUSHUA se wil, omdat HY dit gespreek het. Ons het Pasga saam met albei die vroue spandeer by Anchorage, Alaska, en albei het geweet wat hulle moes doen om reg te maak om te vlug, omdat hulle vertel was om te vlug. Albei het gewillig voorgekom om enige iets te doen wat hulle moes doen om gereed te maak om te vlug. Op daardie tyd het ons nie geweet dat ons Europa toe sou gaan nie. Ons het gedink dat ons na Suid Amerika sou moes gaan.

Cathy is in 'n ongelukkige huwelik en ons het haar 'n paar keer gewaarsku oor haar man Alex, 'n sielkundige, wat weet van hierdie ministerie en dit nie ondersteun het nie. Hy is 'n heiden wat die bestaan van YAHUVEH bevraagteken. Ons het vir haar gesÍ dat sy net moet doen wat YAHUSHUA vir haar vertel om te doen en nie te luister na haar man nie. Ons het haar gewaarsku teen die manipulasie en breinspoeling wat hy teen haar sou gebruik.

Cathy wou glo dat haar man gered sou word en sy het verantwoordelik gevoel dat dit haar werk was om hom gered te kry. Ons het reeds anders geweet. Die man is goddeloos en ons het dit geweet, maar sy wou ons nie glo nie. Om 'n lang storie kort te maak, Cathy het ongelukkig haar ongeredde man gekies, teenoor om deel te wees van die Bruid van YAHUSHUA!

Net voor Pasga, het Cathy hierdie ministerie gekontak en gesÍ dat sy deur YAHUSHUA gelei was om die ministerie 'n oorvloedige offerande te gee. Sy het aan ons gesÍ dat dit haar pensioenfonds was van 'n vorige werk en nie haar man s'n nie. Sy het gesÍ dat sy nie op daardie stadium gevoel het om haar man daarvan te vertel nie, en ons het saam gestem, omdat ons al baie keer gesien het hoe satan sy lelike kop uitgesteek het in sulke situasies. En mense eindig op deur ongehoorsaam aan YAHUSHUA te wees a.g.v. 'n ongeredde man of vrou en doen dan nie wat hulle weet hulle moet doen nie. Cathy het hierdie ministerie 'n offerande gegee soos sy gelei was om te doen, maar sy het gesukkel om nie haar heidense, goddelose man dit te vertel nie.

Om 'n lang storie kort te maak, Elisabeth het Cathy vertrou en haar die telefoon nommer gegee terwyl ons in 'n hotel in Frankryk was. Cathy het toe gebel en met Elisabeth gepraat. Sy vertel haar toe dat sy uiteindelik vir haar man vertel het van die offerande wat sy vir die ministerie gegee het en vra toe vir Elisabeth of sy met haar man wil praat. Elisabeth sÍ toe "NEE", maar toe begin haar man met Elisabeth te praat op 'n ander lyn.

Elisabeth het geen idee gehad dat hy op die ander lyn was nie en het verraai gevoel deur Cathy en sy het gevoel of dit beplan was. Hy sÍ toe dat hy sy geld wil terug hÍ, toe vat ek die foon by Elisabeth. Hy sÍ toe dat hy wou weet wat ons gedoen het met sy geld. Eerstens het ek vir hom gesÍ dat dit niks met hom te doen het nie, daarna het ek toe vir hom gesÍ dat dit gebruik word om ander te help. Die punt was, hy wou sy geld terug hÍ en hy sou enige iets doen om dit terug te kry.

Hy het selfs Elisabeth se sogenaamde eerste man gebel. Die enigste manier hoe hy dit kon regkry, was deur Cathy se hulp. Ek hoop ons is verkeerd vir Cathy se part, maar ek weet nie hoe anders hy haar eerste man in die hande kon kry nie.

Bid asseblief vir Cathy. A.g.v. haar oorvloedige offerande, het ons 'n pragtige Pasga viering gehad en kon ons na Europa en Afrika toer om 'n seŽn vir ander te wees. Satan weet ons kon nie dit doen sonder haar gehoorsaamheid wat die offerande betref nie. Die duiwel is kwaad vir haar a.g.v. dit. Ons het Cathy deur Hirut ontmoet, wie hierdie ministerie al vir vier jaar volg en Cathy van dit vertel het.

Ons is bedroef, omdat die twee vroue waardevol en liefdevol vir ons was en ons hulle seŽninge genoem het. Dit was baie hard vir veral Elisabeth, en wanneer sy praat van Cathy of Hirut begin sy te huil. Sy is nog steeds lief vir hulle en mis hulle as vriendinne. Ons het nooit enige iets van Cathy gevra nie. Sy het die offerande gestuur omdat YAHUSHUA dit op haar hart gelÍ het om dit te doen.

Hirut het ons tydens Pasga vertel dat sy geweet het dat sy veronderstel was om haar werk te los en net so het Cathy geweet voordat hulle ons ontmoet het, en hulle moes ook regmaak om te vlug. Sy het 'n pensioenfonds gehad waarvoor sy moes aansoek doen en sou dit so binne 30 dae kon kry. Ons het haar versekering daarvan gegee nadat ons gebid het, maar sy het gesÍ dat sy nie kon bedank voordat haar werkgewer nie 'n plaasvervanger vir haar sou kry nie. Ons het haar vertel om nie te wag nie, dat sy dadelik moes bedank, omdat satan enige iets sou doen wat hy kon om seker te maak dat daar nie 'n plaasvervanger gevind sou word nie, om haar te verhinder om gehoorsaam aan YAHUVEH te wees.

Haar ander verskoning was haar twee honde. Een hond het net na Pasga doodgegaan en nou het sy net een hond oor. Sy wou nie haar hond wat oorgebly het, los nie. Om maar die minste te sÍ, Hirut het toe nie bedank nie, en sover ons weet, werk sy nog steeds daar. Sy het geweet dat sy moes bedank voordat sy ons sou ontmoet. Selfs die wat saam met haar gewerk het, het haar soos die vyand behandel en daar was geen vrede nie.

YAHUVEH het haar elke teken gegee. Hoekom sou iemand 'n wÍreldse werk kies teenoor om die Bruid van YAHUSHUA te wees en aan HOM gehoorsaam te wees vir jou eie veiligheid en geen ander rede nie. Ek verstaan dit net nie. Hoekom sou Cathy O. kies om YAHUSHUA te verraai vir 'n heidense, goddelose man? Ons moet al die noem, ander sal julle nie die woede van YAHUSHUA in die profesie hieronder, teenoor die twee vroue verstaan nie. Europese Bruid van YAHUSHUA, julle ken nie eers hierdie twee vroue nie en tog affekteer dit julle, omdat ons nie verder 'n seŽn vir julle kon wees nie.

Dit is hoekom YAHUSHUA so kwaad is. As Cathy O. en Hirut gehoorsaam was, sou hulle in Frankryk saam met ons gewees het en ons sou genoeg finansies gehad het om 'n toevlugsoord te skep, 'n vergaderingsplek vir YAHUSHUA se Bruid. Ons was verhinder om te doen waarvoor ons geroep was om te doen in Frankryk en Switzerland, omdat daar ONGEHOORSAAMHEID was by daardie twee wat hulleself die Bruid noem.

Ons weet dat baie dinge geaffekteer was a.g.v. dit. Dit is die boodskap wat YAHUSHUA wil hÍ ons almal moet hoor. ONGEHOORSAAMHEID affekteer nie net die wat ongehoorsaam is nie, maar ander ook. Ons kon nie doen waarvoor ons geroep was om te doen in Europa nie. Ons treur omdat ons voel dat ons misluk het met dit waarvoor ons soontoe gestuur was om te doen. Ons het 'n groot huis in Europa nodig om 'n toevlugsoord te wees om as skuiling vir die Heiliges te dien, wanneer die vervolging kom.

Een laaste nota. Die oggend toe ons uit Seattle vlieg na Zurich, Switzerland, het ons 'n e-pos vir die eerste keer ontvang van Dineo, wat genoem word in die profesie hieronder. Sy het ons vertel van haarself en gesÍ dat haar tasse gepak is en dat sy reg was om terug te gaan na Afrika om gekroon te word as 'n Prinses oor baie stamme. Maar YAHUVEH het vir haar gesÍ om 'n rukkie langer te wag en sy het nie geweet hoekom nie.

Sy vertel ons toe dat sy in Switzerland was en dat alles toe sin gemaak het. Wat is kans dat Elisabeth 'n vlies sou neerlÍ, as daar 'n Bruid in Switzerland was om dit te bewys, voordat ons na Europa sou vertek? Drie dae later het ons haar ontmoet in Geneva, Switzerland, waar ons haar gehelp het om veilig terug te gaan na Afrika.

Wat 'n ongelooflike YAHUVEH en YAHUSHUA bedien ons nie! Cathy O. verstaan nie dat ons gebruik was om 'n seŽn te wees vir Prinses Dineo, saam met ander in Europa. Elisabeth sou nooit vir Dineo die gesalfde geskenk kon gee, waarvoor sy vertel was om dit te gee nie. Dit alles word in die profesie hieronder genoem. As ons reg verstaan is Cathy getroud met 'n miljoenÍr en Alex se god is sy geld.

Ons het so hard probeer om daardie dag op die telefoon sy siel te bereik vir YAHUSHUA, maar al wat hy wou doen was om te stry. Sy pa is 'n miljoenÍr sendeling in Afrika. Cathy het so 'n oorvloedige hart en as sy kon, sou sy selfs aangebied het om haar huis vir ons te gee. Dit maak regtig seer wanneer 'n vriend jou vertroue verraai. Hoeveel meer kry YAHUSHUA nie seer wanneer dit gebeur nie.

Cathy het altyd gesÍ dat sy weet dat sy vir Alex gaan los, omdat hy al gesÍ het dat as die merk van die Dier kom, dat hy haar en haar kinders sou dwing om dit te kry. Sy was gereed om hom te los, maar omdat hy 'n sielkundige is, weet hy hoe om haar gedagtes te manipuleer. Ons wil vra dat julle vir haar bid sodat sy kan vry raak van hierdie demoniese invloed van haar man en van satan.

Ons wil julle vra om te bid vir Hirut. Sy bly saam met haar ma en haar ma glo nie in die Sabbat of in die Joodsheid van die Messias nie. Albei word beÔnvloed deur die wie saam met hulle bly. Ons bid dat al die sal vrygekoop word in die naam van YAHUSHUA, waar ons vertel was en hulle geglo het waar ons sou gaan, hulle saam met ons sou wees. Onthou Nehemia 1 sÍ, YAHUVEH is 'n jaloerse GOD en HY sal wegneem, die, wat meer liefgekry word as HY.

Wanneer julle die profesie deel, sluit Asseblief die verduideliking in, anders sal sekere dele nie verstaan word nie. Dankie.

Apostel Niko

Profesie 86
WEG VAN MY, JOU ONGEHOORSAME SOGENAAMDE BRUID!


Gegee aan Apostel Elisabeth (Elisheva) Elijah
5/12/06 Waarlik, EK het voortgespreek deur MY Seun(Niko). Moet jou hele liggaam nie as 'n eenheid werk nie? Kan die een voet sÍ, hy gaan links loop, en die ander voet sÍ, hy gaan regs loop? Kan die een kant van jou mond sÍ ek gaan praat uit een kant, en die ander een, uit die ander kant?

Dit is hoe dit is wanneer EK te te doen het met die sogenaamde Bruid. EK sÍ, "Loop hierdie rigting" hulle sÍ, "Nee, ek wil daardie rigting loop." Onthou julle toe EK gesÍ het, "Dit is die laaste roeping vir die Bruid?" Weet julle hoeveel mis dit omdat hulle versuim het om te luister na MY stem? EK is nie 'n aardse man (metgesel) nie, wanneer EK 'n bevel gee verwag EK dat dit gevolg word. Wanneer EK sÍ, "LÍ dit op die altaar van offers, verwag EK dat dit neergesit word."

Weet julle hoeveel rook nog steeds sigarette? Weet julle hoeveel word nog steeds dronk agter toe deure? Weet julle hoeveel lees nog steeds pornografie? Weet julle hoeveel het nog steeds wellus in hulle harte? En tog sÍ hulle, "EK wil deel wees van die Bruid".

Gaan weg van MY, julle ongehoorsame sogenaamde Bruid! Wanneer EK julle vertel om alles neer te lÍ, wanneer EK julle vertel om julle finansies neer te lÍ, wanneer EK julle vertel om saam te gaan met die ander, om weg te gaan van die nie-gelowiges, wanneer EK julle vertel dat lig en donker nie saam gaan nie. In stede, hou julle aan probeer om 'n profeet te vind vir julle jukkende ore. Wel, julle gaan dit nie hier kry nie!

Die Diensmaagd sal MY waarhede voortspreek, sy sal nie onderhandel nie! Julle dink julle haat haar nou, die wat nie van MY is nie? Julle het nog niks gesien nie! Maar die wat waarlik aan MY behoort, julle sal 'n liefde hÍ waarvan julle moontlik nie kon van droom dat dit moontlik is nie. Julle sal die waarhede omhels wat EK voortspreek. Vir die van julle wat gehoorsaam is, wat waarlik wag en snak na elkeen van MY woordeÖ

GROOT, GROOT, GROOT, GROOT, GROOT, GROOT, GROOT, GROOT, GROOT, GROOT, GROOT! Sal julle seŽninge wees!

O, hoe LIEF HET EK JULLE! Hoe omhels EK julle! Wanneer julle sÍ, "Vertel my die weg, verlig die pad, ek sal doen wat ookal U sÍ, al is dit teen my vlees, al beteken dit dat ek finansieŽl moet opoffer, ek sal dit op U manier doen!" HIERDIE IS MY BRUID! En julle herken mekaar, omdat julle familie is soos geen ander familie nie. Julle dink met een geheue en julle het lief met een hart en MY Naam is nooit ver uitmekaar uit nie. Een en elk van julle omhels MY met 'n nuwe liefde. HIERDIE IS MY BRUID! Julle begeerte om Heilig voor MY te leef, groei net sterker en sterker elke dag. Julle sÍ, "Praat met my, my geliefde, ek wil U net vlugtig sien" en EK sÍ "EK is hier en EK omhels jou en EK soen jou en EK is lief vir jou en EK druk jou en EK hou jou vas" HIERDIE IS MY BRUID! Hulle is nie 'n ongehoorsame sogenaamde Bruid nie.

Die van julle wat in 'n ongelyke huwelik gebind is, wat EK nie gebind het nie, dit is soos 'n tou wat om julle nekke is en jy word gehang, maar wanneer EK kom om die tou te knip, sÍ julle, "Nee, laat my maar hang!" Gaan weg van MY jou ongehoorsame sogenaamde Bruid! Julle is nie meer 'n Bruid nie! In julle oŽ noem julle julself 'n Bruid, in julle gebede gee julle voor dat julle 'n Bruid is, maar EK toets julle gehoorsaamheid en EK ken jou hart. EK weet wie jy die meeste lief het.

Julle kan probeer om 'n indruk te maak op ander, julle kan in MY naam bid, O, maar EK ken julle harte. Julle sal huil en julle sal eendag weeklaag, wanneer julle uitvind hoeveel van julle EK moes wegroep. En EK sal sÍ, "GAAN WEG VAN MY, JULLE ONGEHOORSAMES WIE JULLESELF MY BRUID NOEM"

MY Bruid kom bymekaar en sÍ, "Wat is dit wat ek kan deel? Wat is dit wat ek kan doen vir jou? Hulle het mekaar lief met 'n liefde wat O, so waar is! HIERDIE IS MY BRUID!" EK het gewaarsku en EK het weer gewaarsku, EK het gesÍ, "Gee op julle sonde." EK sÍ nie dat julle nie gered is nie! Maar EK sÍ wel dat julle nie waardig is om MY Bruid genoem te word nie. O, maar hierdie wat hier vergader, o, wat 'n liefde het julle nie vir mekaar nie. EK stuur julle voort om die Europese Bruid te roep, en die ander nasies.

Hoeveel gee om wanneer hulle 'n behoefte het en julle die behoefte daar buite plaas? Die Bruid sal julle nie in die steek laat nie. Die Bruid sal in oorvloed gee, hulle sal weet dat jou behoefte, hulle behoefte is. Net so seker soos EK Elia (Elijah) van ouds gestuur het, en die weduwee van Sarfat vertel het om met Elia te deel en hy gesÍ het, "Deel met my jou laaste maaltyd, sodat dit nie jou laaste maaltyd sal wees nie."

So ook, stuur EK hierdie Elia (Elijah) van nuuts om dieselfde ding te doen. EK stuur haar na die weduwees van Sarfat wat sÍ, "Ek het geen behoefte nie." O, maar so vinnig sal julle sien dat julle wel desperate behoeftes het. Dit is omdat julle jul ore doof gehou het toe MY Diensmaagd roep, EK sal MY ore doof hou wanneer julle roep.

Daar is meteoriete wat kom en hulle sal uit die lug uit val, regoor die wÍreld sal hulle hardloop en wegkruip! Die aarde sal skud, nie net op een plek nie en vulkane sal uitbars, soos 'n kettingreaksie sal dit uitbars. En net die wat waarlik in MY geanker is, in die Lewende Rots, sal beskerm word. Storms wat julle nog nooit gesien het nie, dit is net die begin van dit wat sal kom.

Maar die wat geanker is in MY en MY VADER "ABBA" YAHUVEH, julle sal beskermd bly wanneer julle beskerm word in MY NAAM. Julle wil julle ore toemaak wanneer EK sÍ, "Eer die Sabbat Dag en EK bedoel nie die mens gemaakte een nie." Julle wil julle ore toemaak wanneer EK sÍ, "Eer die Heilige fees dae en EK bedoel nie die mens gemaakte dae nie, julle sal eerder die 'pagan' vakansiedae eer, in plaas van MY VADER 'ABBA' YAHUVEH se Heilige Dae"!

ONS is dieselfde, gister, vandag, vir ewig, MY VADER en EK! Net omdat jy jou idee van sonde verander het, beteken nie dat ONS het nie!

EK weet my geliefdes, dat dit nie eers is waaroor julle gebid het nie, maar toe Niko die woorde spreek wat op MY hart was, kan julle sien wat gebeur wanneer daar ongehoorsaamheid is van die wat geroep was om MY Bruid te wees. EK gee nie om of jy 'n biljoen dollar gee nie!

As jy ongehoorsaam is sal EK sÍ, "GAAN WEG VAN MY, DIT BEŌNDRUK MY NIE!" EK gee nie om watter offer jy neerlÍ nie, as jy nie gehoorsaam aan YAHUVEH is nie, as jy nie gehoorsaam aan MY is nie, sal EK sÍ, "GAAN WEG VAN MY, JY IS NIE MY BRUID NIE!" Die tyd is kort die tyd is sekondes weg vir MY koms van MY, geliefde Bruid. Geen tyd om speletjies te speel nie, geen tyd vir kerkbank verwarmers, geen tyd vir die wat lou is nie. Waarlik, EK spuug hulle uit MY mond.

Julle sÍ, "O, YAHUSHUA, u sal nooit met ons so praat nie." Julle vergeet dat EK die lam was, maar nou is EK die Leeu! EK is 'n balans in alle dinge, net soos MY "ABBA" YAHUVEH is! ONS is almagtig in liefde en ONS is almagtig in oorlog! Het EK nie die vyeboom vervloek, omdat dit nie vrugte gedra het nie? Wat laat julle dink dat EK verander het? EK het na die kruis gegaan vir julle, EK het MY lewe en MY bloed vir julle gegee! En julle sÍ, "U vra te veel van my, ek kan nie my sonde opgee nie."

Moet dan nie verwag om MY Bruid te wees nie! SÍ die woord nie dat in die eind tye sal die Heiliges meer Heilig word en die onheiliges, sal meer onheilig wees. Aanskou die eind tye, omdat dit hier is! Geen meer tyd om jou pÍrels voor die swyne te gooi nie. Gaan na die vir wie EK jou vertel, om na toe te gaan, en as hulle nie die waarheid ontvang nie, skud dan die stof van julle voete af en gaan aan.

Daar is die wat bedoel was om hier te wees (in Frankryk saam met ons). Hulle het nie net julle teleurgestel nie. Hulle het MY teleurgestel! Hulle plaas hulle werk voor MY, hulle plaas 'n ongeredde geliefde voor MY, hulle plaas hulle kinders voor MY, wanneer EK hulle vertel dat hulle kinders veilig sal wees. Hulle verkies ook die geld en luukshede wat hulle wou hÍ. Hulle gee nie om dat julle alles agter gelos het nie. Hulle gee nie om dat julle nie 'n huis het nie. Hulle gee nie om dat julle nie 'n voertuig het nie, hulle gee nie om dat julle alles gelos het vir ander nie!

O, maar EK het 'n Bruid wat sal omgee, en O, EK bring hulle na julle! Hulle sal geseŽn word en hulle sal ge-eer wees om julle te dien! In die wÍreld se oŽ stuur EK koninklikes na julle (Ons vriendin Dineo wie ons in Switzerland ontmoet het en kom van 'n lyn van koninklikes in Afrika en is besig om haar kronings datum te stel om'n prinses te word), om die pad oop te maak voor julle, en sÍ "Julle hoef nooit weer iets te wil hÍ nie en nooit weer nodig hÍ nie."

(Elisabeth roep, "O my hand"! verduideliking: My man en ek hou hande vas gedurende die boodskap en gebed om seker te maak dat dit YAHUSHUA is wat praat, YAHUSHUA sit dan SY hand oor ons hande en dit voel soos vuur en ys ter gelyke tyd, omdat die vlees nie die gesalfde aanraking van YAHUSHUA kan hanteer nie, dit is so kragtig en dit is baie pynlik.)

EK stuur julle na haar, omdat julle 'n seŽn vir mekaar moet wees. Soos julle jul lewe sal neerlÍ vir mekaar, net so sal die wat EK MY Bruid noem, dit vir julle ook doen. En hulle sal geen goeie ding van julle weerhou nie, omdat hulle weet watter prys julle betaal om op so 'n manier gehoorsaam te wees aan MY. En Elisabeth, as jy dink dat jy nou al tot dusver gehaat was, as jy dink jou naam is al tot dusver vervloek, dit is 'n vervloeking is op die heidense lippe, dit is 'n vervloeking op die wat lou is se lippe, dit is 'n vervloeking op satan se dienaars se lippe!

O, maar EK vertel jou dit, die seŽninge gaan net sterker word en vir die wat se name in die Lam se Boek van die Lewe geskryf is, hulle sal jou lief hÍ met 'n liefde wat jy nooit verstaan het nie. Die wie die Bruid is, wanneer hulle hierdie boodskap hoor sal hulle herken, hulle sal hulle gesigte bedek en hulle sal huil en sÍ, "Wat kan ek vir jou doen?"

Julle sien, die een wat die wÍreld koninklik noem, en jy MY Diensmaagd, alhoewel niemand op aarde jou ooit sal kroon nie, sal jy in die Hemel gekroon word, EK bring julle almal saam en julle twee. Een het van Alaska gekom en een van Suid Afrika, maar EK bring julle saam as een.

Elisabeth, jy was bang om na Afrika te gaan, jy het gesÍ, "My vel is te lig, wat sal hulle dink, wat as hulle my haat?" EK sÍ vir jou, die met MY Gees sal jou omhels en jou liefhÍ op die manier wat jou suster jou liefhet. Hulle kyk nie na die kleur van jou vel nie, net soos jy nie na hulle s'n kyk nie, en EK stuur jou soontoe om jou dit te wys, in Afrika dat julle een is.

Jy sal geen tekort hÍ aan enige iets goeds nie. EK gee nie om hoe klein dit is nie. EK het jou koninklikes gestuur om die weg te teer (Sy het saam met ons na Afrika gekom), julle ken mekaar, julle sien mekaar, elkeen in die ander een se oŽ. Jy (Elisabeth) het dit net saam met Niko ondervind. Jy het nog nooit dit saam met iemand anders ondervind nie.

Maar EK sÍ weer, in die Hemel, voordat julle afgekom het aarde toe en julle almal voor MY troon was en julle na MY geroep het en gesÍ het, "Stuur my, stuur my, stuur my!" en julle twee vroue(Elisabeth en Dineo) gesÍ het, "Maak my 'n leier, maak my 'n leier!" net soos 'n klein kind sou sÍ, "Maak my 'n leier" en EK het julle gekroon. En Niko jy was gekroon met die salwing van beskerming, terwyl EK jou saam met hulle gestuur het.

Joainne, EK het jou nie vergeet nie, jy was ook daar. Jy het gesÍ, "Ek wil dien, stuur my, ek wil bedek, ek wil beskerm." O. Joainne, hoekom dink jy was jou lewe so hard? O, dit is die lewe van die Bruid van YAHUSHUA, omdat die dienaar nie beter is as die meester nie. As dit vir MY maklik was, sou dit vir jou maklik wees, maar op die aarde was dit nie maklie nie. As hulle almal MY maar ontvang het, sou hulle almal julle ontvang het, maar EK was meer verwerp as wat EK ontvang was, net soos nou.

Hulle hardloop na die profete wat net goeie dinge profeseer. Hulle hardloop na die profete wat die profeet skole begin het, maar hulle leer net om te verander en op te lig en sÍ nooit iets negatief nie. EK noem hulle valse profete. MY profete word gestuur om te waarsku van die oordele wat gaan kom. MY profete word gestuur om te profeseer van wat gaan kom. Die gees van profesie is van MY, YAHUSHUA jou MESSIAS!

Maar julle sÍ, "YAHUSHUA, dit is nie enige van ons vrae wat beantwoord is nie". Wat as dit nie MY begeerte is om julle nou al te vertel nie? Dit beteken nie dat EK nie sal nie. In stede, kies EK om julle te gebruik om hierdie profesie 86, voort te bring! (Ons het gebid vir direksie)

Hoeveel soek MY in gebed? EK bedoel nie die bedtyd gebede nie. Hoeveel soek MY "ABBA" YAHUVEH en tree waarlik tussenbeide en bid waarlik. EK het instruksies aan MY Bruid gegee om die twee getuies in gebed te oortrek.

Hoeveel van julle is gehoorsaam? Hoeveel tel hierdie Ministerie op? Hoeveel help dit op enige manier? En tog beweer julle, julle is MY Bruid? Weer sÍ EK, GAAN WEG VAN MY, JULLE WIE JULLESELF MY BRUID NOEM, WAT IN ONGEHOORSAAMHEID IS! Dit maak nie saak wat julle julself noem nie. EK KEN MY BRUID! As julle nie help nie, verhinder julle, as julle verhinder, is julle nie van MY nie. Vir die van julle wie EK groot gemaak het om oor en oor op te offer, O, hoe het julle nie julle skatte in die Hemel opgebou nie.

Waarlik sÍ EK vir julle, MY Bruid sou dit doen, en die wie se name in Lam se Boek van Lewe gevind word.

Dit is wat op MY hart vandag is. EK sal julle vrae beantwoord MY geliefdes, EK sal julle vrae beantwoord MY geliefde Bruid, maar nou is dit op MY hart. Dit is hoe dit (gehoorsaamheid) julle geaffekteer het, toe julle uitroep na MY en sÍ, "Watter rigting moet ons gaan? Waar moet ons bly? Wat moet ons doen vir 'n kar? " en tog sÍ EK, "As die wie ongehoorsaam was net wou luister, en gehoorsaam wou wees, dan sou julle nie nou uitgeroep het nie!"

So EK maak net nuwes groot wat die plek sal neem van die wat weier om gehoorsaam te wees. Wel gedaan MY Seun (Niko), dat jy MY stem gehoor het en voortgespreek het en die salwing in Elisabeth aangewakker het sodat die woord voort kon kom.

(Gedurende hierdie profesie het ek 'n visioen gesien van Prinses Dineo met die gesalfde ring wat ek die Rooi See ring noem en vir 10 jaar lank gedra het en deurweek het in gebed. Ek was deur YAHUSHUA vertel om die ring vir haar te gee, en dit is hoe dit opgeneem was.)

(Elisabeth wat praat)

Ek sien 'n visioen van jou, my geliefde suster Dineo, ek sien hoe jy die Rooi See ring wat ek vir jou gegee het, in die lug hou. Wanneer 'n pad nie vir jou oopgaan nie, wanneer jy terug is in jou geboorteland of enige ander plek, beveel die pad om dan oop te gaan in die naam van YAHUSHUA! Beveel die verhindering om verwyder te word! Omdat YAHUSHUA my herinner om jou te herinner, hoeveel lyding moes nie deurgemaak word nie vir daardie tipe salwing wat in die ring is, en dat dit so kragtig is!

(YAHUSHUA begin weer praat)

Maar Elisabeth, jy sÍ, "Wat van my, het ek nie meer die Rooi See ring nodig nie?" Jy sien, jou suster Dineo dra dit nou vir jou. Waar sy sal gaan, sal jy gaan. En Dineo, dit is net soos ek jou gewys het wat in die Hemel gebeur het, omdat jy die een was die die weg moes open (Afrika). Almal van julle maak MY so gelukkig! Almal van julle maak MY so gelukkig! O MY geliefde Bruid julle weet wie julle is, EK HET JULLE SO LIEF! Kan julle nie MY sagte woorde hoor nie? Weet julle nie hoeveel julle vir MY beteken nie? Geen opoffering wat julle gemaak het het MY nie gelukkig gemaak nie. EK IS LIEF VIR JULLE MY WAARDEVOLLE BRUID!

Vir die van julle wat gaste is by die Bruilofsmaal van die Lam, EK sal met julle dans, EK sal saam met julle lag, EK sal julle soen, EK sal julle druk, EK sal vir julle dankie sÍ! Nie almal was beveel om MY Bruid te wees nie. O, maar die waardevolle gaste, wat 'n prys het julle betaal, wat 'n prys sal julle nie betaal om by die Bruilofsmaal van die Lam te wees nie. Die Bruid sal jou omhels en die Bruid sal vir jou dankie sÍ vir die prys wat jy sal en moet betaal.

(lof en aanbidding wat voortgaan)ÖÖ.Heilig, Heilig, Heilig, ons aanbid en loof U YAHUSHUA, KOM YAHUSHUA, KOM VIR U BRUID! Neem ons na 'n hoŽr salwing! Ons kan nie wag om U gesig te sien nie, Kom YAHUSHUA, KOM VIR U BRUID! KAN DIT ASSEBLIEF HIERDIE "Rosh Ha Shanah" 2006 WEES? ONS WIL SAAM MET ONS BRUIDEGOM WEES! ONS WIL OPGENEEM WORD OM U IN DIE LUG TE ONTMOET! ONS AANBID U! ONS LOOF U!

ONS BEWONDER U! ONS VAL OP ONS GESIGTE VOOR U! KOM YAHUSHUA KOM! U DIENSMAAGD ROEP UIT NA U EN S , "KOM YAHUSHUA KOM" ONS AANBID U! ONS AANBID U! U IS ONS ALLES! ONS PLAAS U EERSTE IN ONS LEWE, LIEFDE EN HUWELIKE! NIEMAND KAN MET U VERGELYK WORD NIE! ONS WIL MET U GETROUD WEES! SAAM MET U WEES IN EWIGHEID! ONS S  KOM YAHUSHUA KOM! KOM VIR U BRUID! KOM VIR U VROU! (YAHUSHUA praat weer)

EK sÍ, AANSKOU MY BRUID! Julle is Koninklikes in MY oŽ, regoor die wÍreld is MY Bruid Koninklikes in MY oŽ. Hoe kan MY Bruid nie koninklik wees wanneer julle verloof is aan die KONING nie! Het EK nie gesÍ julle is soos koningin Ester nie, julle is koninklik voor die hele Hemel! Wee oor enige een wat aan MY Bruid raak! Wee oor enige een wat MY Bruid vervloek! Wee oor enige een wat MY Bruid belaster! Wee oor enige een wat probeer, of wel MY Bruid seer maak! Dit sou beter gewees het as jy nie gebore was nie!

EK gee hierdie woord aan julle soos die Dag van Pinkster nader kom, verwag dat die salwing net sterker sal groei. Ontmoet MY, met MY op die dag van Pinkster. Verwag 'n groter salwing, verwag om van MY te hoor, en julle sal groter openbarings sien.

So is dit gespreek, so is dit geskryf onder die salwing van die Glorie van YAHUVEH en YAHUSHUAÖ

Op 5/12/06 geeindig op 8:30 pm in Annecy, Frankryk.
Apostel Elisabeth (Elisheva) Elijah