Porfesie 105-EK,YAHUVEH S, EK gaan in 2009 alles skud wat geskud kan word!


EK,YAHUVEH S, EK gaan in 2009 alles skud wat geskud kan word!

Gespreek onder die salwing van die RUACH ha KODESH
deur Apostel Elisabeth (Elisheva) Elijah
29 Desember 2008

 

Nota: Hierdie Profetiese Woord was aan ons gegee as deel van n persoonlike Woord vir ons.  YAHUVEH het ges ons moet hierdie gedeelte van die Woord aan SY Getroues en Opregtes gee vir 2009.

                                                                                                                                                            * * * * * * *

EK gaan in 2009 alles skud wat geskud kan word.  As julle nie op die Soliede Rots gebou is nie, gaan julle op sinkende sand gebou word.  Dit sal wees asof dit dryfsand is en julle sal onder gaan.  EK toets MY Bruid.  Toe EK vir julle ges het om te gaan, het julle gegaan, julle het nie ges, Maar hoekom moet ons gaan?, nie.  Julle het net gehoorsaam.  EK is die Bevelvoerder, julle moet nie MY bevele bevraagteken nie.  Julle moet gaan waarheen EK s julle moet gaan, julle moet bly waar EK s bly, julle moet loop wanneer EK s loop, julle moet hardloop wanneer EK s hardloop, julle moet praat wanneer EK s praat, julle moet stil wees wanneer EK s wees stil, julle moet veg wanneer EK s veg, julle moet rustig wees wanneer EK s vrede.

Moet nooit s EK sal nie iets doen nie, want EK, YAHUVEH, sal julle beskaamd laat staan.  Moenie aanvaar dat julle MY wil ken nie, instede daarvan vind uit wat MY wil is.  Vir die Getroues en die Opregtes, hierdie is die Woorde wat EK vir 2009 vir julle gee en alhoewel dit nie 2009 is nie, sal hierdie gedeelte aan die wreld bekendgemaak word. Slegs deur die Naam en gestorte Bloed van YAHUSHUA ons MASHIACH sal julle instaat wees om staande te bly.                                              

EK s weer alles en enigiets wat geskud kan word, sal geskud word, so wees nou gereed soos wat EK julle in 2008 gewaarsku het.  Moet niks as vanselfsprekend aanvaar nie, moenie julle water as vanselfsprekend aanvaar nie, moenie julle voedsel as vanselfsprekend aanvaar nie, moenie julle inkomste as vanselfsprekend aanvaar nie, moenie julle huise as vanselfsprekend aanvaar nie, moenie julle familie as vanselfsprekend aanvaar nie en die familie is hulle wie aan die liggaam van YAHUSHUA MASHIACH behoort.  Want julle sal vind julle grootste vyand kan in julle eie huishoudings aangetref word deur julle eie bloedlyn, maar nie deur die bloedlyn van YAHUSHUA julle MASHIACH nie.  Dt is julle ware familie, hulle is die mense wie julle nie sal verraai nie.

Julle kom nou nader aan die datum van die menseslagting (holocaust).  Leer deeglik die les van hulle wie oorleef het, van hulle wat nie gevang is nie.  Julle is onderdanigheid aan MY, YAHUVEH nie aan die wette van die mens nie.  As hulle nie in lyn is met wat EK s nie, gooi dit weg.  Julle weet wat die Woord s.  Want EK sal vir julle s om te doen wat julle nie dink nie, EK sal vir julle s om te s wat julle nie dink nie, EK sal julle op n manier wegsteek wat julle nie dink nie.

Gegee deur Apostel Elisabeth (Elisheva) Elijah
29 Desember 2008

As hierdie Profesie vir jou n sen, e-pos my asseblief en laat my weet.


Contact Us
Contact Us

www.amightywind.com
www.almightywind.com